Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie

Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Jessica Tinkelberg Devega, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jessica Tinkelberg Devega ISBN: 9781415323052
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Jessica Tinkelberg Devega
ISBN: 9781415323052
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wêreld se godsdienste en filosofieë - in een boek! Soos wat die wêreld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populêre oortuigings blootgestel as ooit van tevore. Die boek is geskryf deur 'n hoërskool-onderwyser in Godsdiensstudie en 'n professor in teologie en verduidelik die ontstaan, geskiedenis, toepassings en gelowe van 40 verskillende groepe of geloofsdenkrigtings. Kenmerke sluit in: Diagramme en tabelle vir maklike vergelyking van verskillende godsdienste en toepassings. 'n Oorsig van wêreldgodsdienste, nuwe godsdienste en godsdienste in populêre culture. 'n Bespreking oor die ontstaan, geskiedenis en tipiese volgelinge van elke godsdiens Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie is 'n moet vir enigiemand wat nuuskierig is oor of belangstel in verskillende godsdienste. Geen ander boek dek so 'n verskeidenheid van onderwerpe nie - van Islam, Sjamanisme en Mormonisme tot ateïsme, vampirisme en astrologie. Die boek is ideaal vir individuele lees- en naslaanwerk, maar is ook uiters geskik vir gebruik in groepsbesprekings en in die klaskamer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Discover Who You Really Are by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Goggas en gediertes by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book The Big Story Bible (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Verwag 'n wonderwerk! by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Conversations with God (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy