Bloeisels in die wind

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bloeisels in die wind by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624058922
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624058922
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

“Ek hou hiervan – ’n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen?” Sonja Retief kyk in die groot, donker man se gesig en sy wonder weer eens watter kleur sy oë is, want hulle word steeds versluier deur sy digte wimpers. Sy kan nog die kolkende water van die branders op haar voel, die soutwater in haar mond proe, en histerie wil-wil haar weer oorval. Maar die hitte van sy liggaam teen hare bring ’n skielike warmte in haar, stuur ’n rilling van opgewondenheid deur haar hele wese. Arno Landman . . . dis wat haar ouma Hannah hom genoem het, maar hoe ken sy hom? “Arno Landman, van die plaas Erfdeel?” het haar ouma gevra en vir die eerste keer in haar hele lewe het Sonja haar ouma sprakeloos gesien. Hoekom het die jongman só ’n uitwerking op haar ouma gehad, en vanwaar ken sy hom? Hierdie vrae sou nog baie keer deur Sonja se gedagtes warrel voordat sy eindelik die antwoorde daarop sou kry. En sy sou leer dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. Dat ouderdom nie noodwendig ’n skans om ’n mens bou wat jou vrywaar van die pyn wat so lank, lank gelede in jou binneste gebore is, maar wat jy nooit werklik vergeet het nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die Poort 3: Helers by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hertog van die Pampas by Schalkie van Wyk
Cover of the book Eindspel by Schalkie van Wyk
Cover of the book Laduma vir die liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Schalkie van Wyk
Cover of the book Droomman aan boord by Schalkie van Wyk
Cover of the book Spoelgoud by Schalkie van Wyk
Cover of the book Cult Sister by Schalkie van Wyk
Cover of the book Secret Revolution by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tracking the future by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy