Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek)

Die Bybel uitgele vir eietydse toepassing

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Commentaries
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fika Janse van Rensburg, Marius Nel ISBN: 9781431608607
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 18, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
ISBN: 9781431608607
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 18, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Populer (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Living in God's Love by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Waiting on God (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Veilig by God by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy