Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek)

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431604562
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 6, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431604562
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 6, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man te help wat haar nie kan onthou nie. In hierdie tyd leer ken sy ook ’n diep geloof in God, wat sy nie vantevore met Jake gedeel het nie. ’n Geloof wat haar sal help om ’n nuwe lewe te bou. DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS bied twee van Karen Kingsbury se aangrypendste verhale, EEN DINSDAGOGGEND … sowel as EN DIE LEWE DAARNÁ saam in een lekkerlees-bundel. Dit is ’n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op ’n nuwe toekoms.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man te help wat haar nie kan onthou nie. In hierdie tyd leer ken sy ook ’n diep geloof in God, wat sy nie vantevore met Jake gedeel het nie. ’n Geloof wat haar sal help om ’n nuwe lewe te bou. DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS bied twee van Karen Kingsbury se aangrypendste verhale, EEN DINSDAGOGGEND … sowel as EN DIE LEWE DAARNÁ saam in een lekkerlees-bundel. Dit is ’n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op ’n nuwe toekoms.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Live a Yes! Life by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Karen Kingsbury
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Jou lewe sonder beperkings (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Want liefde maak lig by Karen Kingsbury
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Advance your life by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy