Die moed om vir vandag te leef (eBoek)

... want God laat die lewe hier en nou gebeur, een dag op 'n slag

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Stephan Joubert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert ISBN: 9781431601417
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 27, 2007
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9781431601417
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 27, 2007
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Almal beplan vir die dag van môre. Maar baie mense leef so ’n besige lewe en is so gefokus op môre dat hulle van vandag vergeet.Ons maak dikwels vandag reeds gebruik van môre se energie. Maar is dit wat God vir sy kinders wil hê? Wat sê God van vandag? Na deeglike Skrifstudie oor hierdie vraag het topverkoper-outeur Stephan Joubert drie ontdekkings gemaak wat hy in DIE MOED OM VIR VANDAG TE LEEF deel, naamlik: - God het die wêreld gemaak teen die spoed van een dag op ’n slag. - God versorg sy skepping teen die spoed van een dag op ’n slag. - God bring geestelike vernuwing in sy kinders se lewe teen die spoed van een dag op ’n slag. In sy gemaklike geselstrant maak Stephan Joubert lesers bewus van die dinge wat hulle energie steel en wys hy lesers wat hulle kan doen om ’n gelukkiger en produktiewer vandag te kan beleef. DIE MOED OM VIR VANDAG TE LEEF is ’n moet-lees vir almal wat graag wil ontdek hoe hulle genoeg moed kan hê om vandag voluit te leef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Stephan Joubert
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Stephan Joubert
Cover of the book Onthou jy my? by Stephan Joubert
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Stephan Joubert
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Seasons of the heart by Stephan Joubert
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Women (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book 558 Days (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Stephan Joubert
Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Wen met gesindheid by Stephan Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy