Die ontwaking

Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking

Mystery & Suspense, Thrillers, Fiction & Literature
Cover of the book Die ontwaking by Chris Karsten, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chris Karsten ISBN: 9780798169158
Publisher: Human & Rousseau Publication: September 15, 2014
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798169158
Publisher: Human & Rousseau
Publication: September 15, 2014
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

’n Spesiale uitgawe van Abel se ontwaking, met ’n omslag wat aansluit by die film. Die ontwaking se premiere vind op 28 Augustus by die Silwerskermfees plaas en sal in Oktober 2014 in teaters begin vertoon. Rolverdeling: Gys de Villiers as Abel Lotz, Juanita de Villiers as Ella Neser, Paul Eilers as Silas Sauls. Vervaardiger en regisseur: Johnny Breedt. Afrikaans met Engelse onderskrifte. Abel bly op ’n burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom ’n nuwe gesig uitsoek: dié van ’n mooi jong vrou. Ella Neser gryp die kans aan om haar eerste moord as ondersoekbeampte te hanteer. Hierdie moord is egter ongewoon. Die liggaam is byna sagkens agtergelaat, behalwe vir ’n vreemde wond op die skouer.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Bushveld, Desert and Dogs by Chris Karsten
Cover of the book Die muur van pes by Chris Karsten
Cover of the book Plaasmoord by Chris Karsten
Cover of the book Abel se ontwaking by Chris Karsten
Cover of the book Charlize by Chris Karsten
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 12 by Chris Karsten
Cover of the book 'n Vonk van liefde by Chris Karsten
Cover of the book Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale by Chris Karsten
Cover of the book The Double Crown by Chris Karsten
Cover of the book Uur van die Sewester by Chris Karsten
Cover of the book Seisoen van sonde by Chris Karsten
Cover of the book The Skinner's Revenge by Chris Karsten
Cover of the book 'n Man van min belang by Chris Karsten
Cover of the book Sondag by Chris Karsten
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 7 by Chris Karsten
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy