Die seewind sing liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die seewind sing liefde by Elsa Drotsky, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Drotsky ISBN: 9780799361629
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza Language: English
Author: Elsa Drotsky
ISBN: 9780799361629
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza
Language: English

Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens 'n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie 'n vreemdeling nie. Hulle paaie het agt jaar gelede in Kopenhagen gekruis. In Kopenhagen was sy in jeugdige onbesonnenheid in hierdie aantreklike Portugees se arms. Maar die Alvaresse is 'n ou familie en dit is tradisie dat 'n man met die vrou van sy familie se keuse trou. Esmien het nie 'n kans nie!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens 'n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie 'n vreemdeling nie. Hulle paaie het agt jaar gelede in Kopenhagen gekruis. In Kopenhagen was sy in jeugdige onbesonnenheid in hierdie aantreklike Portugees se arms. Maar die Alvaresse is 'n ou familie en dit is tradisie dat 'n man met die vrou van sy familie se keuse trou. Esmien het nie 'n kans nie!

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Vir altyd (Duet) by Elsa Drotsky
Cover of the book Uit die bloute by Elsa Drotsky
Cover of the book Onvoorwaardelik syne by Elsa Drotsky
Cover of the book lank en gelukkig by Elsa Drotsky
Cover of the book Liefdeskomplot by Elsa Drotsky
Cover of the book Die keer en vir altyd by Elsa Drotsky
Cover of the book Viskos by Elsa Drotsky
Cover of the book Geheime agent by Elsa Drotsky
Cover of the book Liefde op Petit Paris by Elsa Drotsky
Cover of the book Adam op bestelling by Elsa Drotsky
Cover of the book Byvoordele gewaarborg by Elsa Drotsky
Cover of the book Die nuwe Amelia by Elsa Drotsky
Cover of the book Vuurvliegie by Elsa Drotsky
Cover of the book Luca se obsessie by Elsa Drotsky
Cover of the book 'n Beskermengel vir Malene by Elsa Drotsky
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy