Die Storiebybel vir kinders (eBoek)

Kids, Religion, Bible Stories, Christianity
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smit, Nina Smit ISBN: 9781431608324
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 24, 2013
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS Language: Afrikaans
Author: Johan Smit, Nina Smit
ISBN: 9781431608324
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 24, 2013
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS
Language: Afrikaans
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Questions God Asks Us by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Jordan se wens by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Knowing Who I Am by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book A Journey through Loss (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy