Dit is tyd (eBoek)

'n Historiese gebedsbyeenkoms wat 'n hele nasie geraak het

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431620081
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 6, 2017
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431620081
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 6, 2017
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op ’n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as ’n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika. DIT IS TYD vertel hoe mans en vroue van alle ouderdomme en rasse byeengekom het om saam met Angus Buchan vir ons land se herstel te bid. Dit is ’n getuienis van God se genade en hoe hierdie historiese It’s Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is … in net ses weke. Hierdie boek bied: • Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het, God se bevestiging aan hom dat daar ’n byeenkoms moet wees en hoe alles in plek geval het daarvoor. • Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeenkoms, asook op die dag van die byeenkoms. • Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het. • ’n Afdeling wat handel oor die pad vorentoe • 24 bladsye met volkleur-foto's • Gebed volgens die ACTS-metode • Die sondaarsgebed en Ons Vader-gebed. Die kragtige getuienisse in DIT IS TYD is ’n bewys dat God steeds betrokke is by Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as ’n nasie onder sy Naam verenig.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Angus Buchan
Cover of the book No Compromise (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Angus Buchan
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Angus Buchan
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Teens (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Signposts to Spirituality by Angus Buchan
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy