Glimlag van die sekelmaan

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Elize Mitchell, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Mitchell ISBN: 9780624049609
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Elize Mitchell
ISBN: 9780624049609
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.  Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen.  Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.  Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen.  Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Gang Town by Elize Mitchell
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Elize Mitchell
Cover of the book Bambi en die boef by Elize Mitchell
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Elize Mitchell
Cover of the book Hap by Elize Mitchell
Cover of the book Ver pad na Königsee by Elize Mitchell
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Elize Mitchell
Cover of the book Oos na die son by Elize Mitchell
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Elize Mitchell
Cover of the book Die ongebore uur by Elize Mitchell
Cover of the book Holy Cows by Elize Mitchell
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Elize Mitchell
Cover of the book Liefde in fokus by Elize Mitchell
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Elize Mitchell
Cover of the book Reënboog van koraal by Elize Mitchell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy