Haar beste bruidegom

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Haar beste bruidegom by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624064992
Publisher: Tafelberg Publication: December 12, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624064992
Publisher: Tafelberg
Publication: December 12, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . . . ’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou hê nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Annemé weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel. Wanneer De Wet besef dat Annemé ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hy’t al foute gemaak, en Annemé ook – daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes – maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nóg wees. Nee, De Wet kan dink aan ’n beter bruidegom vir Annemé…

More books from Tafelberg

Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Dirna Ackermann
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Dirna Ackermann
Cover of the book Blou Maandag by Dirna Ackermann
Cover of the book Die winskopie by Dirna Ackermann
Cover of the book Spoelgoud by Dirna Ackermann
Cover of the book Isabella by Dirna Ackermann
Cover of the book Eiland van drome by Dirna Ackermann
Cover of the book Speurhond Willem in New York by Dirna Ackermann
Cover of the book Een nag in Vegas by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Dirna Ackermann
Cover of the book Roep van die woestynwind by Dirna Ackermann
Cover of the book Bottelnek by Dirna Ackermann
Cover of the book Die seewind se lied by Dirna Ackermann
Cover of the book Locum vir liefde by Dirna Ackermann
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy