Hy wen, sy wen (eBoek)

Hanteer huwelikskonflik op die regte manier

Nonfiction, Family & Relationships, Relationships, Marriage, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Willard F. jr. Harley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Willard F. jr. Harley ISBN: 9781431612994
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 14, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Willard F. jr. Harley
ISBN: 9781431612994
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 14, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley moedig almal aan om nooit iets te doen sonder die entoesiastiese instemming van albei huweliksmaats nie. Dit klink dalk onmoontlik, maar Harley verduidelik die kuns van onderhandeling binne die huwelik en verduidelik hoe huweliksmaats mekaar kan help wen deur mekaar se perspektiewe te verstaan. Die boek lê veral klem op die vyf hoofbronne van konflik tussen huweliksmaats: vriende en familie, werk en tydsbestuur, finansies, kinders en seks. HY WEN, SY WEN sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley moedig almal aan om nooit iets te doen sonder die entoesiastiese instemming van albei huweliksmaats nie. Dit klink dalk onmoontlik, maar Harley verduidelik die kuns van onderhandeling binne die huwelik en verduidelik hoe huweliksmaats mekaar kan help wen deur mekaar se perspektiewe te verstaan. Die boek lê veral klem op die vyf hoofbronne van konflik tussen huweliksmaats: vriende en familie, werk en tydsbestuur, finansies, kinders en seks. HY WEN, SY WEN sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Victory (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Goue leierskap by Willard F. jr. Harley
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Living in His light (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Willard F. jr. Harley
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Every Day with Jesus (eBook) by Willard F. jr. Harley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy