Katryn van die klipdassies

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Maretha Maartens, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624051978
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624051978
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Maretha Maartens
Cover of the book Ruiter van my drome by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Maretha Maartens
Cover of the book Liefde sonder hawe by Maretha Maartens
Cover of the book Time Bomb by Maretha Maartens
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Maretha Maartens
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Maretha Maartens
Cover of the book Paspoort na gevaar by Maretha Maartens
Cover of the book Dreaming of Light by Maretha Maartens
Cover of the book When Zuma Goes by Maretha Maartens
Cover of the book Junior in Saal 7 by Maretha Maartens
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Maretha Maartens
Cover of the book Om met vuur te speel by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy