Kringe in 'n bos

Fiction & Literature
Cover of the book Kringe in 'n bos by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624065579
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 1984
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624065579
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 1984
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer – saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer – saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

More books from Tafelberg

Cover of the book Onder die radar by Dalene Matthee
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Dalene Matthee
Cover of the book Tydlose liefde by Dalene Matthee
Cover of the book As die wiel draai by Dalene Matthee
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Dalene Matthee
Cover of the book In die blou kamp by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Dalene Matthee
Cover of the book Tahiti, verre land by Dalene Matthee
Cover of the book Te eenders, te anders by Dalene Matthee
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Dalene Matthee
Cover of the book Bottelnek by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Dalene Matthee
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Dalene Matthee
Cover of the book Dogtective William in New York by Dalene Matthee
Cover of the book Dokter Julene by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy