Leef uit die krag van God se Woord

Spreek die waarheid oor jou lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415325070
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415325070
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Is daar ’n teksvers oor …? Indien Christene op soek is na ’n Bybelvers oor ’n gegewe onderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God. In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig en om waarlik God se seën te ontvang. Sy bied ’n kragtige gids van die doeltreffendste Skrifgedeeltes in die Bybel en bespreek hoe om God se Woord hardop uit te spreek, ’n vorm van gebed kan wees. Joyce moedig lesers aan om teksverse vir gebed, bemoediging, hoop en leiding te gebruik. Sy het die Skrifgedeeltes in meer as 50 onderwerpe verdeel wat alfabeties gerangskik is en bestaan uit onderwerpe soos woede, angs, hoop, genesing en vertroue. Voordele van hierdie boek sluit in: • Handige manier om ’n Bybelvers volgens onderwerp op te spoor • Ideale wegspringplek om die Woord te verken • Verklarings om jou geloof in enige situasie te versterk In Leef uit die krag van God se Woord moedig Joyce Meyer jou aan om jou hart se begeertes hardop te bely – sodoende sal jy ’n kragtige, seëvierende lewe lei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Every Day with Jesus (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Populer (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by Joyce Meyer
Cover of the book Called by Christ (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Making Your Money Count by Joyce Meyer
Cover of the book Verder met Vrede by Joyce Meyer
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy