Ma-wees met selfvertroue (eBoek)

Lei jou gesin met God se krag en wysheid

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415328019
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415328019
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Afrigter, aanmoediger, vertroueling, kok, taxibestuurder – ’n ma se ‘posbeskrywing’ is so wyd soos die oseaan. Dalk is dit waarom soveel ma’s onseker en huiwerig is in hul pogings om hul kinders na die beste van hul vermoë groot te maak. Ma-wees met selfvertroue is vir elke ma wat voel sy is nie goed genoeg nie en wens haar kinders het met ’n handleiding gekom. Joyce Meyer verseker jou dat jy nie alleen is nie – God is by jou en Hy wil jou help om die uitdagings wat jou elke dag in die gesig staar met vertroue aan te pak. Joyce Meyer gee waardevolle riglyne om jou te help om jou gesin met God se krag en wysheid te lei in ’n wêreld vol uitdagings en verandering. Deur inspirerende verhale, Bybelse beginsels en waardevolle lesse uit haar lewe kan jy hernude selfvertroue en vreugde in ma-wees ervaar. Van die onderwerpe wat sy aanspreek sluit in: Volmaakte vroue hoef nie aansoek te doen nie God kan dit hanteer Ontspan ’n slag … en glo Geen vrees hier nie Fokus op die positiewe Hou dit eenvoudig Waag dit om nie te vergelyk nie Geniet die reis Dit maak nie saak hoe oud jy is, watter grootte rok jy dra, hoeveel kinders jy het of wat jou omstandighede is nie, jy kan die vreugdevolle, selfversekerde ma word wat God jou geskep het om te wees.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Joyce Meyer
Cover of the book Lists for Loving by Joyce Meyer
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Joyce Meyer
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Joyce Meyer
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Joyce Meyer
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Lists for Living by Joyce Meyer
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy