Margot en die meerman

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Margot en die meerman by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624050704
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624050704
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.  Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.  Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Klein lewe by Anita du Preez
Cover of the book The Camp Whore by Anita du Preez
Cover of the book Queen of the Free State by Anita du Preez
Cover of the book Onderwêreld by Anita du Preez
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Anita du Preez
Cover of the book Die ongebore uur by Anita du Preez
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Anita du Preez
Cover of the book Eiland van vervulling by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Anita du Preez
Cover of the book New Keepers by Anita du Preez
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Anita du Preez
Cover of the book Sluiers van die nag by Anita du Preez
Cover of the book Reënboog van koraal by Anita du Preez
Cover of the book Hermien en die hartedief by Anita du Preez
Cover of the book Katrientjie by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy