More is Maandag (eBoek)

Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker "workout" sal gee

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Alette-Johanni Winckler, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alette-Johanni Winckler ISBN: 9781431611188
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Alette-Johanni Winckler
ISBN: 9781431611188
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas. MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas. MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Victory (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Everyday a New Beginning by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book The Big Story Bible (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Destined for Growth by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Die Brug by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Alette-Johanni Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy