Ontsluit die poorte van die hemel

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415323403
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 8, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415323403
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 8, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vir sommige Christene voel gebed, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine. Weke en maande gaan verby sonder 'n teken van fi nansiële, geestelike of persoonlike deurbraak. In Ontsluit die poorte van die hemel wys Perry Stone die leser hoe om 'n stroom van hemelse seëninge vry te stel deur God se openbaring en die hulp van boodskappers (engele). Hy verduidelik gebed volledig en sluit voorbeelde in van beantwoorde gebede uit sy eie lewe. Met kragtige voorbeelde uit die lewens van Bybelse karakters, onthul hy: Twaalf waarhede wat hy by die grootste gebedsvegter geleer het, Die sleutel wat jou die poorte van die hemel sal laat herken, Wat jy moet doen as God nee sê of antwoorde vertraag, Sewe geestelike wette wat gevolg moet word vir beantwoorde gebed, Hoe om te bid deur die stryd van die eersgeborene. Ontsluit die poorte van die hemel is 'n nuttige gids oor gebed en die skrywer leer jou om in God se Guns en seën te wandel. God beantwoord dalk nie altyd ons gebede nie, maar Hy is altyd beskikbaar om na ons behoeftes te luister.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Everyday a New Beginning by Perry Stone
Cover of the book Verder met Vrede by Perry Stone
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book My first book about God by Perry Stone
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die pad na Weerbegin by Perry Stone
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Perry Stone
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Perry Stone
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Perry Stone
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy