Ridder in 'n wit jas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

More books from Tafelberg

Cover of the book Toxic mix by Amelia Strydom
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Amelia Strydom
Cover of the book Witboy in Africa by Amelia Strydom
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Amelia Strydom
Cover of the book Bestemmings by Amelia Strydom
Cover of the book Somer van betowering by Amelia Strydom
Cover of the book Hermien en die hartedief by Amelia Strydom
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Amelia Strydom
Cover of the book DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism by Amelia Strydom
Cover of the book Ruiter van my drome by Amelia Strydom
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Amelia Strydom
Cover of the book Omdat die hart onthou by Amelia Strydom
Cover of the book Liefde in die skemering by Amelia Strydom
Cover of the book Tweede kans op liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy