Siende blind

Mystery & Suspense, Thrillers, Fiction & Literature
Cover of the book Siende blind by Chanette Paul, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chanette Paul ISBN: 9780799361636
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Chanette Paul
ISBN: 9780799361636
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Verbode liefde by Chanette Paul
Cover of the book Droom saam met my by Chanette Paul
Cover of the book Op die sypaadjie by Chanette Paul
Cover of the book Katinka se grotman by Chanette Paul
Cover of the book Als oor kop by Chanette Paul
Cover of the book Net 'n mens by Chanette Paul
Cover of the book Bod op 'n biljoener by Chanette Paul
Cover of the book Tussen stasies by Chanette Paul
Cover of the book Held in 'n voorskoot by Chanette Paul
Cover of the book Diagnose by Chanette Paul
Cover of the book Slim leuens by Chanette Paul
Cover of the book Onbereikbaar ver by Chanette Paul
Cover of the book Van begin tot einde by Chanette Paul
Cover of the book Verseelde liefde by Chanette Paul
Cover of the book Gister is lankal verby by Chanette Paul
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy