Stralerjakkers

Fiction & Literature
Cover of the book Stralerjakkers by Leon Van Nierop, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Leon Van Nierop ISBN: 9780624082958
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Leon Van Nierop
ISBN: 9780624082958
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hart van die son by Leon Van Nierop
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Leon Van Nierop
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Leon Van Nierop
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Leon Van Nierop
Cover of the book Dokter Dierbaar by Leon Van Nierop
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Leon Van Nierop
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Leon Van Nierop
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Leon Van Nierop
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Leon Van Nierop
Cover of the book Een nag in Vegas by Leon Van Nierop
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Leon Van Nierop
Cover of the book Met die oog op liefde by Leon Van Nierop
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Leon Van Nierop
Cover of the book Sluimerliefde by Leon Van Nierop
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Leon Van Nierop
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy