Vanuit my hart

Kies 'n doelgerigte en passievolle lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Vanuit my hart by Robin McGraw, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Robin McGraw ISBN: 9781415317594
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Robin McGraw
ISBN: 9781415317594
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel. Ons leef vol en vinnige lewens en iewers langs die pad verloor ons soms onsself in ‘n poging om net by te hou met alles wat ons moet doen. As dit soos jou lewe klink is dit tyd vir ‘n hart to hart gesprek met Robin. Robin vertel van haar grootword-jare, haar huwelik met Dr Phil McGraw, die grootmaak van hul twee seuns en die transformasie in haar eie lewe. Sy illsstreer hoe goeie beginsels daagliks toegepas kan word. Robin moeding jou aan om met ‘n diep en volhardende geloof in God die keuses te maak wat jou hart se ware prioriteite en hoogste doelstellings weerspieël.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Robin McGraw
Cover of the book Pippie (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Enfold me with your love, Lord by Robin McGraw
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Die hart by Robin McGraw
Cover of the book Die einde (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by Robin McGraw
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Robin McGraw
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy