Vuurvas

Aan jou sy vir altyd

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vuurvas by Eric Wilson, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Eric Wilson ISBN: 9781415316856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Eric Wilson
ISBN: 9781415316856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in ‘n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van ‘n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter ‘n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels. Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met ‘n liefdevolle, dapper brandweerman te trou – net soos haar pa. Nou, na ‘n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om ‘goed genoeg’ te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus. Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan ‘n 40—dag eksperiment deel te neem: Die ‘Liefdesuitdaging’. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red. Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om ‘n vuurvaste huwelik te verkry?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Graduates (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Living in His light (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Hoop vir jou hart (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Vrygelaat by Eric Wilson
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Onthou jy my? by Eric Wilson
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Eric Wilson
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy