Wag-'n-bietjie-liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624068013
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624068013
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans,” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook ’n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat ’n ogie op Alex het. Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans,” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook ’n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat ’n ogie op Alex het. Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sluiers van die nag by Susan Pienaar
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Susan Pienaar
Cover of the book Om met vuur te speel by Susan Pienaar
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Susan Pienaar
Cover of the book Restless Nation by Susan Pienaar
Cover of the book Wierook van verlange by Susan Pienaar
Cover of the book Slavin van La Liberté by Susan Pienaar
Cover of the book Op die spoor van by Susan Pienaar
Cover of the book Christo Wiese by Susan Pienaar
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Susan Pienaar
Cover of the book The Long Way Home by Susan Pienaar
Cover of the book Hap by Susan Pienaar
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Susan Pienaar
Cover of the book Liefde in laslap by Susan Pienaar
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy