Wat die hart begeer

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Wat die hart begeer by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624076698
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624076698
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

’n Skenkerhart gee Mienke Langeveldt ’n tweede kans op die lewe. Maar sy kan dit nie ten volle geniet nie, want sy het per ongeluk uitgevind wie die vrou was wat moes sterf sodat sy kon lewe: geliefde aktrise Sheralize Myburgh wat saam met haar man, Franco Greeff, in ’n gewilde sepie gespeel het. Mienke wil haar dankbaarheid teenoor Franco en sy kind, Audrey, betoon sonder dat hulle uitvind wie sy is. Toe sy die geleentheid kry om vir Audrey skool te hou in Franco se kasteel by Noetzie, gryp Mienke dit aan, ondanks ’n gegis dat Sheralize se dood nie ’n ongeluk was nie. Is Franco net so ’n skurk soos die karakter wat hy in die sepie vertolk? Enersyds weet sy nie of sy Franco kan vertrou nie, maar andersyds voel sy sterk tot hom aangetrokke, al vreet die skuldgevoel haar op. Hoe moet sy haar hartsbegeertes verstaan? Is daar werklik iets soos sellulêre geheue? Voel sy net wat Sheralize gevoel het weens die hart wat in haar lyf klop? Of is Franco regtig die man wat Mienke wil hê?

More books from Tafelberg

Cover of the book Onderwêreld by Amelia Strydom
Cover of the book Die einde van die reënboog by Amelia Strydom
Cover of the book Flagwatching by Amelia Strydom
Cover of the book The Orange Earth by Amelia Strydom
Cover of the book Sandroos uit Meob by Amelia Strydom
Cover of the book Vuur van verlange by Amelia Strydom
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Amelia Strydom
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Amelia Strydom
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Amelia Strydom
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Amelia Strydom
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Amelia Strydom
Cover of the book Die ongebore uur by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy