Êrens is daar liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Êrens is daar liefde by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624056003
Publisher: Tafelberg Publication: December 12, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624056003
Publisher: Tafelberg
Publication: December 12, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Die dag toe Lara Wiese haar werkgewer, oom Ryno, saam met die verleidelike Monette Wiegand in sy kantoor betrap en hy kort daarna in ’n ongeluk sterf, word dié geheim ’n ontsettende las in haar lewe. Want hoe moet sy oom Ryno se vrou se beskuldigings weerlê dat sy wat Lara is vir sy dood verantwoordelik was, sonder om die waarheid oor sy ontrou te verklap? Haar enigste getuie is die enigmatiese Wiehahn wat saam met haar by oom Ryno se kantoor aangekom het. Met sy silwerblou oë vind sy hom onweerstaanbaar aantreklik, maar wie is Wiehahn werklik? En wat is sy verbintenis met die pragtige Monette? Uiteindelik, moet Lara leer, ken slegs die hart die ware antwoorde.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die dag toe Lara Wiese haar werkgewer, oom Ryno, saam met die verleidelike Monette Wiegand in sy kantoor betrap en hy kort daarna in ’n ongeluk sterf, word dié geheim ’n ontsettende las in haar lewe. Want hoe moet sy oom Ryno se vrou se beskuldigings weerlê dat sy wat Lara is vir sy dood verantwoordelik was, sonder om die waarheid oor sy ontrou te verklap? Haar enigste getuie is die enigmatiese Wiehahn wat saam met haar by oom Ryno se kantoor aangekom het. Met sy silwerblou oë vind sy hom onweerstaanbaar aantreklik, maar wie is Wiehahn werklik? En wat is sy verbintenis met die pragtige Monette? Uiteindelik, moet Lara leer, ken slegs die hart die ware antwoorde.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Schalkie van Wyk
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Goue horisonne by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dogtective William in New York by Schalkie van Wyk
Cover of the book Vier seisoene kind by Schalkie van Wyk
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Schalkie van Wyk
Cover of the book Raaiselkind by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Christo Wiese by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wat die hart begeer by Schalkie van Wyk
Cover of the book Troukoors by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy