Anderkant Pontenilo

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Irma Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Irma Joubert ISBN: 9780624051015
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Irma Joubert
ISBN: 9780624051015
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel nie net die wêreld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teëstaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. En in ‘n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was; die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word ‘n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, ‘n meisie wat ‘n vriend en geesgenoot word...‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog álmal raak. En dat die bruê wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Irma Joubert
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Irma Joubert
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Irma Joubert
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Irma Joubert
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Irma Joubert
Cover of the book Persomi by Irma Joubert
Cover of the book Die boek van Ester by Irma Joubert
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Irma Joubert
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Irma Joubert
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Irma Joubert
Cover of the book 'n Man vir môre by Irma Joubert
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Irma Joubert
Cover of the book Brigadier and the Spirit Pony by Irma Joubert
Cover of the book Ruiter van my drome by Irma Joubert
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Irma Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy