Bloudruk vir die liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624074656
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624074656
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Wanneer ingenieur Salomé Delport per ongeluk hoor hoe haar nuwe baas, Malan Verster, twyfel of sy die manlike werkers op die bouperseel kan beheer, is sy vasbeslote om die vent verkeerd te bewys. Sy wat Salomé is, is net so gemaklik in ’n oorpak as in die blink rokkies wat sy by haar suster, Magdaleen, se dansskool dra. Malan moet haar nie onderskat bloot omdat sy ’n vrou is nie. Maar dit voel asof die perfeksionistiese Malan, ’n bekroonde argitek én ingenieur, alewig op die bouperseel rondhang om oor haar skouer te loer. Of is dit om ander redes dat hy gedurig haar geselskap opsoek? Selfs wanneer Salomé ’n ander sy van Malan sien – die een wat byna sorgvry die langpad na sy familieplaas met sy motorfiets aandurf – en dit lyk asof hy sy persepsie van haar verander het, bly Salomé lugtig vir hom, want sy wil nie bloot nóg een van sy string meisies word nie. Daarvoor het sy te veel selfrespek. Maak nie saak hoe aantreklik hy is nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Die goue vlinder by Susan Pienaar
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Susan Pienaar
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Susan Pienaar
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Susan Pienaar
Cover of the book Om Amelie se tafel by Susan Pienaar
Cover of the book As die wiel draai by Susan Pienaar
Cover of the book Wierook van verlange by Susan Pienaar
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Susan Pienaar
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Susan Pienaar
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Susan Pienaar
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Susan Pienaar
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Susan Pienaar
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Susan Pienaar
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy