Om Amelie se tafel

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Om Amelie se tafel by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624070191
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624070191
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie? Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat Amelie ’n ver ent pad moet ry om sowaar in simpel groepies te gaan rondfoeter, word haar wêreld omgekeer. Die man sukkel met haar en weet nét watter knoppies om te druk. Wanneer sy Chris leer ken en besef hy’t ’n groot, luide familie – presies die soort wat sy so graag om ’n gesellige etenstafel in haar eie tuin sou wil sien, die soort waaroor sy droom sedert haar ouers se ontydige dood – is haar kop aan die draai. Dit verg allerlei ompaaie, en harde werk van Chris se kant, om deur Amelie se bagasieknope te sny. Sal sy haar dinge kan laat staan en die familie wen waarna sy so smag? En dít voor Chris besluit sy’s net té veel moeite?

More books from Tafelberg

Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Elsa Winckler
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Elsa Winckler
Cover of the book Met die oog op liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Geliefde banneling by Elsa Winckler
Cover of the book Sag fluister my hart by Elsa Winckler
Cover of the book Omdat jy jy is by Elsa Winckler
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Elsa Winckler
Cover of the book Onrus op Oshakati by Elsa Winckler
Cover of the book Blinde liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Elsa Winckler
Cover of the book The Fox Trilogy by Elsa Winckler
Cover of the book Childish Things by Elsa Winckler
Cover of the book Reënboog van koraal by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy