Die hart se tweede lente

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Die hart se tweede lente by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624072478
Publisher: Tafelberg Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624072478
Publisher: Tafelberg
Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oë wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te sê voor die kansel laat staan het. ʼn Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oë wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te sê voor die kansel laat staan het. ʼn Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.

More books from Tafelberg

Cover of the book Iemand soos jy by Ettie Bierman
Cover of the book In stede van die liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Reise van Isobelle by Ettie Bierman
Cover of the book Onverwags myne by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Ettie Bierman
Cover of the book Sophia se beskermengel by Ettie Bierman
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Ettie Bierman
Cover of the book Baas van Babilon by Ettie Bierman
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Ettie Bierman
Cover of the book Liefde in fokus by Ettie Bierman
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Ettie Bierman
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Ettie Bierman
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy