Errol Tobias: Suiwer Goud

Biography & Memoir, Sports
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Errol Tobias, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Errol Tobias ISBN: 9780624071907
Publisher: Tafelberg Publication: August 18, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Errol Tobias
ISBN: 9780624071907
Publisher: Tafelberg
Publication: August 18, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias 'n wêreldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met mede-Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie "Dok" Craven. Hier is ook Tobias se mening oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sý kant van die saak.

More books from Tafelberg

Cover of the book BreinBliksem by Errol Tobias
Cover of the book Slavin van La Liberté by Errol Tobias
Cover of the book Reënboog van koraal by Errol Tobias
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Errol Tobias
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Errol Tobias
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Errol Tobias
Cover of the book Willem Poprok by Errol Tobias
Cover of the book A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years by Errol Tobias
Cover of the book Soete verleiding by Errol Tobias
Cover of the book Huise van klei by Errol Tobias
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Errol Tobias
Cover of the book Bloeisels in die wind by Errol Tobias
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Errol Tobias
Cover of the book The Orange Earth by Errol Tobias
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Errol Tobias
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy