In jou hande

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book In jou hande by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624051954
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624051954
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Bitter bloeisels by Malene Breytenbach
Cover of the book Tweede kans op liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die winskopie by Malene Breytenbach
Cover of the book My Father Died for This by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Malene Breytenbach
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Malene Breytenbach
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Malene Breytenbach
Cover of the book Klopdans van die liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Malene Breytenbach
Cover of the book Te eenders, te anders by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Malene Breytenbach
Cover of the book Behind Palace Walls by Malene Breytenbach
Cover of the book Sophia se beskermengel by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy