Elza Rademeyer Omnibus 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg
Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar? In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat volg nie ¬– ’n ongewone vakansieromanse, propvol spanning, liefdesintrige en humor. En in Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie dié kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Staan op, my beminde by Elza Rademeyer
Cover of the book Locum vir liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Êrens is daar liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Bottelnek by Elza Rademeyer
Cover of the book Sandroos uit Meob by Elza Rademeyer
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Elza Rademeyer
Cover of the book Sondag van die silwersee by Elza Rademeyer
Cover of the book Laduma vir die liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Elza Rademeyer
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Elza Rademeyer
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Elza Rademeyer
Cover of the book Beenaf bokkie by Elza Rademeyer
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Elza Rademeyer
Cover of the book Lokstem van die liefde by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy