Môrester in die hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Môrester in die hart by Rykie Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Rykie Roux ISBN: 9780624051992
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Rykie Roux
ISBN: 9780624051992
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, én wat die werklike verhouding tussen Jolanda en Tomas was. Hy stel  Berto, ’n spook uit haar verlede van wie sy liefs wil vergeet, as nuwe stasiehoof aan. Gelukkig is daar een ligpunt in Jolanda se lewe: haar e-pos-vriendskap met ’n geheimsinnige man wat homself “Blink Stefaans” noem. Hy is ’n sensitiewe kunstenaar wat haar verstaan en bemoedig en soos wat haar lewe al hoe moeiliker raak, steun sy al hoe meer op hom.As Jolanda so aangetrokke voel tot Stefaans, hoekom begin sy skoon tintel as die ongenaakbare Estian net naby haar kom? Algaande begin Jolanda wonder of Estian met die graniethart nie dalk self ’n paar letsels het wat hy wegsteek nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Klopdans van die liefde by Rykie Roux
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Rykie Roux
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Rykie Roux
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Rykie Roux
Cover of the book Blom van Venesië by Rykie Roux
Cover of the book Blinde liefde by Rykie Roux
Cover of the book Vlam van verlange by Rykie Roux
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Rykie Roux
Cover of the book Sandroos uit Meob by Rykie Roux
Cover of the book South African Law by Rykie Roux
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Rykie Roux
Cover of the book Lelie van die laagte by Rykie Roux
Cover of the book My redder, my beminde by Rykie Roux
Cover of the book Op die spoor van by Rykie Roux
Cover of the book Liefde in die skemering by Rykie Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy