My redder, my beminde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624074625
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624074625
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van ‘n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna ‘n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen ‘n boom. Adela is beseer en het ’n diep sny oor haar wang wat sekerlik ‘n letsel sal laat. Dan stel die ongedeerde ruiter homself as dokter James Beresford, ‘n plastiese chirurg, voor. Hy bied aan om haar gesig by sy kliniek te behandel sodat die sny daarna byna onsigbaar sal wees. Adela voel veilig by die lang donkerkopman wat boonop, soos sy, ‘n immigrant van Suid-Afrika is. Maar by die luukse kliniek kry Adela te doen met katterige vrouens wat om James se aandag meeding. En wanneer Adela ongewenste media-belangstelling na die kliniek trek, lyk dit asof dinge nooit tussen haar en James sal werk nie. Die dokter is gesteld op privaatheid, maar enigeen wat by Adela betrokke raak, sal gereed moet wees vir ‘n lewe in die kollig.

More books from Tafelberg

Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Malene Breytenbach
Cover of the book Stiletto (English) by Malene Breytenbach
Cover of the book Brigadier and the Spirit Pony by Malene Breytenbach
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Malene Breytenbach
Cover of the book Vier seisoene kind by Malene Breytenbach
Cover of the book Beenaf bokkie by Malene Breytenbach
Cover of the book Verbode liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Malene Breytenbach
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Malene Breytenbach
Cover of the book Dokter van drome by Malene Breytenbach
Cover of the book Margot en die meerman by Malene Breytenbach
Cover of the book Sushi en sjampanje by Malene Breytenbach
Cover of the book Blou Maandag by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy