Moerbeibos

Fiction & Literature
Cover of the book Moerbeibos by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624065609
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 1987
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624065609
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 1987
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Reënboog in die sand by Dalene Matthee
Cover of the book Writing What We Like by Dalene Matthee
Cover of the book Ruiter van my drome by Dalene Matthee
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Dalene Matthee
Cover of the book Reise van Isobelle by Dalene Matthee
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Dalene Matthee
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Dalene Matthee
Cover of the book Liefde op Langebaan by Dalene Matthee
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Dalene Matthee
Cover of the book Met ander woorde by Dalene Matthee
Cover of the book Fluisterliefde by Dalene Matthee
Cover of the book Broad-Based BEE by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Dalene Matthee
Cover of the book Geliefde banneling by Dalene Matthee
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy