Met ander woorde

Fiction & Literature
Cover of the book Met ander woorde by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg
Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book My redder, my beminde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Satyn Omnibus 3 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Troukoors by Wilna Adriaanse
Cover of the book The Arrogance of Power by Wilna Adriaanse
Cover of the book Vlis met vlerke by Wilna Adriaanse
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Wilna Adriaanse
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ruiter van my drome by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Wilna Adriaanse
Cover of the book There Should Have Been Five by Wilna Adriaanse
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Dierbare drosters by Wilna Adriaanse
Cover of the book Kringe in 'n bos by Wilna Adriaanse
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy