Schalkie van Wyk Keur 11

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624068167
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624068167
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvan ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies. Wanneer die skadu's wyk: Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvan ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies. Wanneer die skadu's wyk: Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Terug na Eden by Schalkie van Wyk
Cover of the book Stralerjakkers by Schalkie van Wyk
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Schalkie van Wyk
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Soete verleiding by Schalkie van Wyk
Cover of the book Reënboog in die sand by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sophia se beskermengel by Schalkie van Wyk
Cover of the book 'n Hap van die appel by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tracking the future by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Schalkie van Wyk
Cover of the book Troukoors by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Moerbeibos by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy