’n Venster vir die son

Waar liefde en lig woon

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book ’n Venster vir die son by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415311080
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415311080
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Na die groot sukses van Dit gebeur met ander, Die pad na Weerbegin en Die kleur van verlange is daar nou ’n splinternuwe boek uit Helena Hugo se pen. Die aantreklike dr Tobie Barnard is leraar by ’n vooruitstrewende gemeente. Hy is ’n stil, sterk man met aansien in die gemeenskap. Sy vrou, Lucille, gee by die universiteit klas in rekeningkunde en finansiële bestuur. Sy is baie bewus van wat mense van haar dink, maar probeer op haar manier ’n goeie predikantsvrou wees. Tobie en Lucille se verhouding is reeds nie wat dit moet wees nie wanneer Tobie se ma, Herta, een aand uit die bloute by hulle opdaag. Herta is boheems en eksentriek en sy en Lucille het nog nooit vreeslik goed oor die weg gekom nie. Nou moet hulle in een huis bly! Herta is uiters begaan oor natuurbewaring en dit irriteer Lucille geweldig. Boonop is die kinders dol oor hul ouma. Die situasie tussen skoonma en -dogter veroorsaak wrywing tussen Lucille en Tobie. Om alles te kroon smee Herta ’n hegte vriendskap met een van Tobie se gemeentelede, Vita, wat ongelukkig getroud is en op soek is na ’n man wat op dieselfde geestelike vlak is as sy. ’n Venster vir die son is ’n verhaal oor verhoudinge – nie net tussen man en vrou of ma en kind nie, maar ook tussen God en sy skepping. Die karakters in ’n Venster vir die son sal diep onder lesers se vel inkruip en hulle nog lank bybly.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Knowing Who I Am by Helena Hugo
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book My eerste book oor God by Helena Hugo
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Daily Light by Helena Hugo
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Helena Hugo
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Called by Christ (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy