Ons het jou lief, Lukas (eBoek)

’n Ware verhaal van liefde en oorwinning

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Maretha Maartens, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9781415327159
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9781415327159
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Ons het jou lief, Lukas is ’n fiktiewe verhaal wat op ’n ware gesinsverhaal gebaseer is. Dit is Susan Westra se storie – Lukas se vrou wat die keuse gemaak het om haar man met sy bipolêre gemoedsversteuring en alkohol-afhanklikheid deur die oë van Jesus Christus te bly sien. Dit is die verhaal van Gabi – die tiener wat al self so baie verduur het en wat met die plaasmoord waarin haar beste vriendin, haar kêrel en hul ouers sterf, haar laaste bietjie onskuld verloor. Dit is die verhaal van Gabi se suster Tania, en Tania se verhouding met Louis Maree: die suiwerheid daarvan, maar ook die skade uit Tania verlede wat dreig om dit te kelder. Die verhale van die drie vroue van die Westra-gesin is vervleg met Lukas se verhaal van stryd, selfveragting, woede, genade en broosheid by God. Ons het jou lief, Lukas is ’n eerlike en inspirerende verhaal van geloof, geloofskeuses en volharding, ’n doring in die vlees-oorwinningsroman.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Maretha Maartens
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Maretha Maartens
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Daddy, Come Home by Maretha Maartens
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Liefde en stryd by Maretha Maartens
Cover of the book Every Day with Jesus (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Maretha Maartens
Cover of the book Die kleur van verlange by Maretha Maartens
Cover of the book Questions God Asks Us by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy