Spertyd

Fiction & Literature
Cover of the book Spertyd by Elsa Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Joubert ISBN: 9780624084334
Publisher: Tafelberg Publication: October 27, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elsa Joubert
ISBN: 9780624084334
Publisher: Tafelberg
Publication: October 27, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Daar is ’n dun skilletjie om ons brein wat ons in die hede anker. Maar soos ’n mens oud word, kom daar skeurtjies in die skil, soos ’n ou laken skif. Dan stroom die verlede daardeur, ontydig of nie. Dis hoekom oumense deurmekaar raak, of hulle konsentrasie swak word, of hulle dinge soos sleutels verloor.” Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur ’n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken in besondere detail en met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers. Selde, indien ooit, is daar al só eerlik, met so ’n totale afwesigheid van sentimentaliteit geskryf oor die oudwordproses. Dit is egter allermins ’n swaartillende leeservaring, want deernis en humor bly nooit agterweë nie. Spertyd is ’n boek wat geen leser onaangeraak sal laat nie – dit bied nie alleen helder insig in die skrywer se lewensbeskouing nie, maar nooi ten slotte elke leser uit om diep na te dink oor sy of haar eie bestaan.

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Man vir môre by Elsa Joubert
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Elsa Joubert
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Elsa Joubert
Cover of the book Liefde per dosyn by Elsa Joubert
Cover of the book Childish Things by Elsa Joubert
Cover of the book Dierbare drosters by Elsa Joubert
Cover of the book Bestemmings by Elsa Joubert
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Elsa Joubert
Cover of the book A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years by Elsa Joubert
Cover of the book In jou hande by Elsa Joubert
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Elsa Joubert
Cover of the book Liefste Koos by Elsa Joubert
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Elsa Joubert
Cover of the book Jou Romeo by Elsa Joubert
Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Elsa Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy