Susanna M Lingua-keur 9

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624052135
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624052135
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

More books from Tafelberg

Cover of the book In stede van die liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Susanna M. Lingua
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Susanna M. Lingua
Cover of the book Emily Hobhouse: Beloved Traitor by Susanna M. Lingua
Cover of the book Postmortem by Susanna M. Lingua
Cover of the book Huise van klei by Susanna M. Lingua
Cover of the book Anderkant die volmaan by Susanna M. Lingua
Cover of the book Vlam van verlange by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Susanna M. Lingua
Cover of the book In die blou kamp by Susanna M. Lingua
Cover of the book Toorbos by Susanna M. Lingua
Cover of the book Onderwêreld by Susanna M. Lingua
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Te eenders, te anders by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy